Visit the official COVID-19 government website to stay informed: sacoronavirus.co.za

Welcome! Login to Your Accont
Vacation Hub International - Review - Club Mykonos

Vacation Hub International Review

Club Mykonos, West Coast, South Africa


Vacation Hub International - Member Review - Club Mykonos

"Ek is al 25 jaar by RCI en het my lewenslange tyddeel.

Nadat ek van Ronell se vele dienste gebruik maak stel ek glad nie meer in my tyddeel of RCI belang nie. Ek probeer my tyddeel nou verkoop. Vele vakansies is reeds gereel deur Ronell en haar diens is so puik dat vakansies nou ‘n instelling geword het. Vacation Hub International se diens is FLINK & EFFEKTIEF en sy verkry FANTASTIESE pryse wat elke vakansie die moeite werd maak! Tariewe wat sy vir ons kry is tot 75% goedkoper as die gewone tariewe! BEKOSTIGBAAR! Bykomende dienste soos VLIEGPRYSE & KARHUUR PRYSE is maar net nog ‘n GRATIS diens wat sy met welslae mee help! Sy is ook baie vining om op emails te reageer. Dis iets wat skaars geword het in die nuwe Suid Afrika!"

Ansie Vermeulen




Where to stay in West Coast


Search more Hotels in West Coast